Amica Mea • Soy Candles, Room Mist & Diffusers

 

Hallo Duncan en Marni!

Welkom by Amica Mea se eksklusiewe bladsy om julle verpakking te bestel!

Ek het al jul skryfbehoeftes soos labels, belly bands, inserts, ens. gelys sodat jul 24 uur per dag bestellings kan plaas soos nodig.

Die Amica Mea-bladsy is versteek en slegs iemand met toegang tot die korrekte hyperlink kan die bladsy vind. Ek het dus 'n digitale kaart vir jul geontwerp wat jy kan deel met ander soos nodig.

Marni, soos jy reeds ervaar het, word die etikette in rye gedruk. Die hoeveelheid etikette wat ons in 'n ry kan pas sal dus jou minimun hoeveelheid wees wat bestel kan word. Jou papierprodukte soos die Belly Bands, Geur tags, Sample-kaartjies, ens. het ook 'n minimum hoeveelheid per bestelling. Om AL hierdie verskillende minimum hoeveelhede te navigate, het ek hierdie inligting in tabelvorm langs elke item gelys. Dit lys die volgende: Hoeveel etikette kry ons per ry, die minimum bestelgetal (dit is gewoonlik dieselfde as die getal per ry), en veelvoude van die minimum getal om te help met berekeninge.

HOE OM TE BESTEL:
1. Kies die item/geur wat jy wil bestel.
2. Vul die spesifieke hoeveelheid in wat ons moet maak. 
3. Voeg by jou shopping cart
4. Klik dan op continue shopping om die volgende item/geur by te voeg.
5. Wanneer jy die hele bestelling in jou cart het, gaan voort om die betaling te maak.
6. Ons sal automaties van jou aankope in kennis gestel word en voort gaan om jou bestelling te maak!

Geniet die platform. 

xo, Henriëtte

Skip to results list

Filters

13 items
Column grid
Availability
Price
to
The highest price is R 30.00
Column grid

Filter

Availability
Price
to
The highest price is R 30.00